Bespreek Len
Nooi Len om by julle te kom praat.
Len is beskikbaar vir eredienste, kampe, konferensies en openbare geleenthede, om te preek, 'n boodskap van hoop te bring, of saam te bid. Stuur die besonderhede en ons keer so gou moontlik terug.
Eredienste / PrekeKonferensiesMannekampe
Vroue-oggendeJeug & skoleGebedsgeleenthede
Dankie! Jou versoek is gestuur, ons keer binnekort terug. 🕊