Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 28 Februarie 2026

Matteus 24:3

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 28 Februarie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Matteus 24:3

“En toe Hy op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom en sê: Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wêreld?”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Matteus 24:3

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Matthies 24 vers 3 En toe hy op die olijkberg gaan sitte, kom die disciples alleen na om en sê, Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die tekens van die komst, en van die volleinding van die wereld? En Jesus antwoord en sê vir hulle, Pas op, dat niemand julle misleid nie. Matthies 24, gaan oor alles wat moet gebeur, voor die wegraping, die grootste waarschuwing, gaan o

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.