Daaglikse Afrikaanse boodskap
Goeie Môre, 9 Maart 2026
Galasiërs 2:16
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 9 Maart 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeDaaglikse Afrikaanse boodskap
Galasiërs 2:16
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 9 Maart 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeGalasiërs 2:16
“terwyl ons weet dat die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in Jesus Christus, selfs ons het in Christus Jesus geglo, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof in Christus en nie uit die werke van die wet nie; omdat uit die werke van die wet geen vlees geregverdig sal word nie.”1933/1953 Afrikaanse Vertaling
Meer oor hierdie vers: Galasiërs 2:16
Goeiemorgen, Galaties 2 vers 16 Terwijl ons weet dat die mens nie gerechtverdig word uit die werke van die wet nie Maar alleen dier die geloof in Jesus Christus Selfs ons het in Christus Jesus gegloe So dat ons gerechtverdig kan word uit die geloof in Christus En nie uit die werke van die wet nie Omdat uit die werke van die wet geen vlees gerechtverdig sal word nie Daar is iets wat ek en jy recht
Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.