Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 16 Maart 2026

Matteus 6:12

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 16 Maart 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Matteus 6:12

“en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Matteus 6:12

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Matthies 6 vers 12 En vergeef ons ons kilde, soos ons ook ons kilde naars vergeve Ek lees hierdie skrif elke dag, en daar is iets vanmorgen wat by my losgegaan het Vergeve, soos jy wil vergeve word, dis eenvoudig As jy bereid is om te vergeve, vergeve die Heere jou Maar as jy nie vergeve nie, hy vergeve nie As jy 10% vergewe Die Heere vergewe 10% Want soos jy vergewe Vergewe hy Matthi

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.