Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 3 April 2026

Matteus 4:5-7

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 3 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Matteus 4:5-7

“Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself af; want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie. Jesus sê vir hom: Daar is óók geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Matteus 4:5-7

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Matthies 4 vers 5 Toen neem die duivel om saam na die heilige stad en laat om op die dak van die tempel staan en sê vir hom, as hy die seen van God is, werp hy self af want daar is geskrywe, hy sal sy engele beveel gee aan gaande hy en hylle sal hy op die hande dra, so dat hy nie miskien die voet teen eklim stamp nie. Hier sê vir hom, daar is ook geskrywe, Jy mag die Heere jou God nie

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.