Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 5 April 2026

Matteus 24:27

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 5 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Matteus 24:27

“Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Matteus 24:27

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Matthies 24 vers 27 staan in reie, ongekend, want mense wil opstop vermoeilike tye. Dan kom die woord uit, die wegraping is op hand, dan is het of die mense sê, en ja, en dan gaan na met die lewe. Hulle is gewarried en bekommerd oor wereldse gemors, maar nie oor die wegraping nie. Hulle wil voortbreid die vermoeilike tye, maar hulle is nie voorbereid op die wegraping nie. En daarom wi

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.