Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 17 April 2026

1 Korintiers 6:15

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 17 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

1 Korintiers 6:15

“Weet julle nie dat julle liggame lede van Christus is nie? Sal ek dan die lede van Christus neem en dit lede van 'n hoer maak? Nee, stellig nie!”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: 1 Korintiers 6:15

Uit die boodskap

Goeie mor, 1 Korintier 6 vers 15 Weet jylle nie dat jylle lichaam lere van Christus is nie? Sal ek dan die lere van Christus neem en dit lere van een hoer maak? Nee, stel ek nie. Of weet jylle nie dat hy wat een hoer aanhang met haar een lichaam is nie? Want die twee, sê hy, sal een vlees wees, maar wie die herre aanhang, is een geest met hom. Vlug vir die hoererij Enige sonde wat die mens doen Is

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.