Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 20 April 2026

Hebreërs 4:16

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 20 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Hebreërs 4:16

“Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Hebreërs 4:16

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Hebreer 4 vers 16 Laat ons dan met vrijmoedigheid na die troon van die genade gaan So dat ons baramhartigheid kan verkry en genade vind Om op die rechte tyd gehelpt te word Ek geef omhoor vir jou hierdie belofte En dit is die belofte wat jy jou nou moet maak En daarom kan ek en jy omhoor met vrijmoedigheid Na die Heere toestap, op sy skoot klip, ons kop tegen sy bors le en wat jy nie

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.