Daaglikse Afrikaanse boodskap
Goeie Môre, 26 April 2026
Genesis 37:5-11
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 26 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeDaaglikse Afrikaanse boodskap
Genesis 37:5-11
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 26 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeGenesis 37:5-11
“Ook het Josef 'n droom gehad wat hy aan sy broers vertel het. Daaroor het hulle hom nog meer gehaat. Hy het naamlik vir hulle gesê: Hoor tog hierdie droom wat ek gehad het. Kyk, ons was besig om gerwe te bind op die land toe meteens my gerf gaan staan en ook regop bly staan, terwyl julle gerwe daar rondom kom en hulle voor my gerf neerbuig. Toe sê sy broers aan hom: Wil jy miskien oor ons regeer? Of wil jy miskien oor ons heers? En hulle het hom nog meer gehaat oor sy drome en oor sy woorde. Daarna het hy nog 'n ander droom gehad en dit aan sy broers vertel en gesê: Kyk, ek het nog 'n droom gehad — die son en die maan en elf sterre het hulle voor my neergebuig. Toe hy dit aan sy vader en sy broers vertel, het sy vader hom hard bestraf en aan hom gesê: Wat is dit vir 'n droom wat jy gehad het? Moet ons werklik kom, ek en jou moeder en jou broers, om ons voor jou na die aarde neer te buig? En sy broers was afgunstig op hom, maar sy vader het die saak in gedagte gehou.”1933/1953 Afrikaanse Vertaling
Meer oor hierdie vers: Genesis 37:5-11
Goeiemorgen! Vanmorgen gee ek vir jou die verhaal van Jozef en ek wil hee, jy moet om gaan weerwerk, laat jy kan sien wat alles gebeur het. Hy was 17 jaar oud, hy was sy paas een ginstelling kind en hy was gehaad dier sy broers. Hy het twee drome gehaad, ek gee vir jou die een en baie keer krij ek en jy een drome of een woord van heren. Dan vertrouw ons die heren dat dit sommer nou nou gaan gebeur
Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.