Daaglikse Afrikaanse boodskap
Goeie Môre, 27 April 2026
Hebreërs 10:25
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 27 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeDaaglikse Afrikaanse boodskap
Hebreërs 10:25
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 27 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeHebreërs 10:25
“en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.”1933/1953 Afrikaanse Vertaling
Meer oor hierdie vers: Hebreërs 10:25
Goeiemorgen, Jebreer 10 vers 25 En laat ons ons onderlinge bijeenkomst nie versuim, so sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer, na mate jylle die dag sy naderkom. Ek geef jou hierdie waarschuwing vir morgen. Die Bijbel sê, moet nie die onderlinge bijeenkomst te mis nie. En nou gaan baie mense rondspringen, sê ja maar dit is een kerk, dis nie altyd een kerk ni
Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.