Daaglikse Afrikaanse boodskap
Goeie Môre, 22 Mei 2026
Lukas 18:10-14
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 22 Mei 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeDaaglikse Afrikaanse boodskap
Lukas 18:10-14
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 22 Mei 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeLukas 18:10-14
“Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een 'n Fariseër en die ander 'n tollenaar. En die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie — rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaar nie. Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek verkry. En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my, sondaar, genadig! Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.”1933/1953 Afrikaanse Vertaling
Meer oor hierdie vers: Lukas 18:10-14
Goeiemorgen brekers, of ook soos hierdie tollenaar nie, ek was twee keer in die week, ek geet tiendes van alles wat ek verkry, en die tollenaar het ver weggestaan, en wou selfs nie sy oon na die jimmel ophef nie, maar het op sy borst geslaan en gesê, o God, wees my son daar genade, ek sê vir julle, hierdie laaste en het gerechtverdig na sy huis gegaan, eerder as die eerste en, want elkeen wat omse
Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.