Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 1 Junie 2026

Matteus 4:18

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 1 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Matteus 4:18

“En terwyl Jesus langs die see van Galiléa loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andréas, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Matteus 4:18

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Matthies 4 vers 18 laatste 7, 8 jaar gehoor ek sê, God don't call the qualified, he qualifies the called, en hier is die voorbeeld, wanneer laatst was jy tussen mense wat vir 4, 5 daal lang vis gevang het man, hulle ruik nie lekker nie hulle luik nie lekker nie en toch, het Jesus daar vir hom manne gaan soek wat hy kan gebruik, as jy logisch gaan denk, die rechte ding om te doen, was

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.