Daaglikse Afrikaanse boodskap
Goeie Môre, 3 Junie 2026
Hebreërs 4:15, Johannes 16:33, Jakobus 5:11
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 3 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeDaaglikse Afrikaanse boodskap
Hebreërs 4:15, Johannes 16:33, Jakobus 5:11
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 3 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeHebreërs 4:15, Johannes 16:33, Jakobus 5:11
“Want ons het nie 'n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.”1933/1953 Afrikaanse Vertaling
Meer oor hierdie vers: Hebreërs 4:15 · Johannes 16:33 · Jakobus 5:11
Goeie môre. Hebreërs 4:15 Want ons het nie 'n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is, net soos ons, maar sonder sonde. Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. Daar is iets in hierdie skrif wat my tussen die oë slaan. Ons het nie 'n h
Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.