Daaglikse Afrikaanse boodskap
Goeie Môre, 4 Junie 2026
Johannes 8:7
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 4 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeDaaglikse Afrikaanse boodskap
Johannes 8:7
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 4 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeJohannes 8:7
“Maar toe hulle aanhou om Hom te vra, het Hy Hom opgerig en vir hulle gesê: Laat dié een van julle wat sonder sonde is, die eerste 'n klip op haar gooi.”1933/1953 Afrikaanse Vertaling
Meer oor hierdie vers: Johannes 8:7
Goeiemôre Johannes 8 vers 7 Maar toe hulle aanhou om Hom te vra, het Hy Hom opgerig en vir hulle gesê: Laat dié een van julle wat sonder sonde is die eerste klip op haar gooi. En weer het hy neergebuk en op die grond geskrywe. En toe hulle dit hoor, het hulle deur hulle gewete bestraf, een vir een weggegaan, van die oudste af tot die laaste toe. En Jesus het alleen agtergebly en die vrou wat daa
Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.