Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 5 Junie 2026

Matteus 5:13

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 5 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Matteus 5:13

“Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Matteus 5:13

Uit die boodskap

Goeie môre. Matteus 5 vers 13. Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie. Julle is die lig van die wêreld. 'n stad wat bo-op 'n berg lê kan nie weggesteek word nie. En 'n mens steek ook nie 'n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander en dit

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.