Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 6 Junie 2026

Matteus 22:29

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 6 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Matteus 22:29

“Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Julle dwaal, omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Matteus 22:29

Uit die boodskap

Goeiemôre. Matteus 22 vers 29. Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Julle dwaal omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie. Ons lewe in die laaste van laaste dae. Ons lewe in 'n tyd waar misleiding baie ernstig is. Hier is 'n klomp kerke en predikante en pastore wat nie die waarheid verkondig nie. En tog Sondag vir Sondag sit daai kerke vol. En ek gaan 'n stelling maak en j

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.