Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 7 Junie 2026

Lukas 10:40

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 7 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Lukas 10:40

“Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Lukas 10:40

Uit die boodskap

Goeiemôre. Lukas 10 vers 40. Maar Marta was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help. Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Marta, Marta, jy is besorg en verontrus oor baie dinge. Maar een ding is nodig en Maria het die goeie deel uit gekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.