Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 8 Junie 2026

1 Johannes 4:4

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 8 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

1 Johannes 4:4

“Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: 1 Johannes 4:4

Uit die boodskap

Goeiemôre. 1 Johannes 4 vers 4. Julle is uit God my kinders en het hulle oorwin. omdat Hy wat in julle is groter is as hy wat in die wêreld is. Daar is iets wat ek en jy vanmôre vir mekaar moet sê. Die Here is nader as jou volgende asemhaling. En tog is daar 'n leuen wat die meeste mense glo bo die woord van die Here. Is dat ons baie keer alleen voel. Baie keer gaan jy deur 'n moeilike tyd dan sê

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.