Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 23 Junie 2026

Lukas 4:1

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 23 Junie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Lukas 4:1

“En Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei,”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Lukas 4:1

Uit die boodskap

Goeiemorgen Lukas 4 vers 1 En Jesus het vol van die Heilige Geest teruggekeer van die Jordaan af En is dier die Geest in die woestijn gelei Hier is vir my een asomrovende skrif Jesus vol van die Heilige Geest Nou wil ek vir jou vir morgen vraag Is jy vol van die Heilige Geest Of is jy vol van jou eie ek Vol van wereldse gemors Want jy weet ons lewe in die laaste van laaste dag by baie mense gaan h

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.