Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 18 Julie 2026

Handelinge 2:37

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 18 Julie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Handelinge 2:37

“Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders?”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Handelinge 2:37

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Handelinge 2 vers 37 Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die andere apostels gesê Wat moet ons doen, broeders? En Petrus sê vir hulle, bekeer julle en laat elk een van julle gedoop word in die naam van Jesus Christus tot vergeving van sondes en julle sal die gave van die Heilige Geest ontvang Ek sit in wit vir een woord en hou waar hierof my sês p

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.