Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 29 Julie 2026

Romeine 14:11

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 29 Julie 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Romeine 14:11

“Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Romeine 14:11

Uit die boodskap

Goeiemorgen ek wil jou vir morgen bemoedig, met hierdie skrif, want ek en jy, wat die Heere aanbid, wat doen wat hy vir ons sê, as ek en jy nou sterf, gaan ons dit met ons eie oor sien, en daarom kan jy met die verwachting, uitsien na dit, en wie wat gaan nog daar gebeur, ons knie gaan buig, al buig ons knie nou, hulle gaan weer daar buig, want hoor mooi, Romeine 14, want daar is geskrywe, so waar

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.