Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 5 Augustus 2026

Handelinge 16:23

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 5 Augustus 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Handelinge 16:23

“En toe hulle hul baie slae gegee het, het hulle hul in die gevangenis gewerp en die tronkbewaarder bevel gegee om hulle sorgvuldig te bewaak.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Handelinge 16:23

Uit die boodskap

Goeiemorgen, handelinge 16 vers 23 En toe hulle hulle baie slag gegeet, het hulle in die gevangenis gewerp en die tronkbewaarder beveel gegeo om hulle zorgvuldig te bewaak Hy het toe, omdat hy soe beveel ontvang het, hulle in die binneste gevangenis gewerp en hulle voet in die blokvaas gemaakt En omtrein middernacht het Paulus en Silas gebit en lofridering tot eer van God gesing En die gevangenis

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.