Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 2 September 2026

2 Konings 6:17

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 2 September 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

2 Konings 6:17

“En Elísa het gebid en gesê: HERE, open tog sy oë, dat hy kan sien. En die HERE het die oë van sy dienaar geopen, dat hy kon sien, en meteens was die berg vol perde en waens van vuur rondom Elísa.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: 2 Konings 6:17

Uit die boodskap

Goeiemorgen En met eens was die berg vol op herde En waans van vuur rondom Elisa Ek bemoedig jou met hierdie skrif Vanmorgen, dat ek en jy En die heren in die meerderheid is En toch baie mense vanmorgen Gloed die leen Ek is so alleen, ek voel so alleen Daar is niemand vir my nie Jy moet weet As iemand hy woorde oor jou spreek Is het een negatieve woord En hy lief vir jou Want jy is nooit alleen ni

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.