Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 5 September 2026

Lukas 11:53

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 5 September 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Lukas 11:53

“En toe Hy dit aan hulle sê, begin die skrifgeleerdes en die Fariseërs Hom skerp in die oog te hou en Hom uit te vra oor baie dinge,”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Lukas 11:53

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Lukas 11 vers 53 En toe hy dit aan hulle sê, begin die skrifgeleders en die fariseers om scherp in die oog te hou en om uit te vraag oor baie dinge, om vir hom een strik te stel en te probeer om iets uit sy mond op te vang so dat hom kon beskuldig. Die heren geef my hierdie woord en hy sê my let op en ek sê vir morgen vir jy let op Toe Jesus met sy bediening begin het op aarde elke ke

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.