Daaglikse Afrikaanse boodskap

Goeie Môre, 9 September 2026

Johannes 14:1

CC Met onderskrifte

'n Woord van hoop vir 9 September 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.

← Alle boodskappe

Johannes 14:1

“Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.”
1933/1953 Afrikaanse Vertaling

Meer oor hierdie vers: Johannes 14:1

Uit die boodskap

Goeiemorgen, Johannes 14 vers 1 Laat jylle hart nie ontsteld word nie Gloe in God, gloe ook in my Ek wil vanmorgen vir jou vraag Gloe jy nog die woord van die Herre? Gloe jy nog wat Jesus gesê? Want ek weet nie, dit wat ek sien Is daar baie min mense Wat nog die woord van God gloe Jy sien, ons gloe wat op Facebook staan Ons gloe die Korante Ons gloe Skindernies en as hy by die woord van die Heere

Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.