Daaglikse Afrikaanse boodskap
Goeie Môre, 1 April 2026
Matteus 16:1-3
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 1 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeDaaglikse Afrikaanse boodskap
Matteus 16:1-3
CC Met onderskrifte
'n Woord van hoop vir 1 April 2026, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap.
← Alle boodskappeMatteus 16:1-3
“En die Fariseërs en Sadduseërs het nader gekom om Hom te versoek en het Hom gevra om hulle 'n teken uit die hemel te laat sien. Maar Hy antwoord en sê vir hulle: In die aand sê julle: Mooi weer, want die lug is rooi. En in die môre: Stormweer vandag, want die lug is donkerrooi. Geveinsdes, julle weet wel om die voorkoms van die lug te onderskei, en kan julle nie die tekens van die tye onderskei nie?”1933/1953 Afrikaanse Vertaling
Meer oor hierdie vers: Matteus 16:1-3
Goeiemorgen, Matthies 16 vers 1 En die fariseers en sadiseers het nadergekom om hom te versoek en het om gevra om hulle teken uit die jimmel te laat sien Maar hy antwoord is hever hulle In die aand sê julle, mooi weer, want die licht is rooi En in die morgen storm weer, vandag, want die licht is donkerrooi Gefeinsdes, julle weet wel om die voorkomst van die licht te onderskui en kan jylle nie die
Uittreksel uit die opening. Kyk die volledige boodskap met onderskrifte hierbo.