Skrifvers · betekenis & oordenking
Matteus 16:1-3
“En die Fariseërs en Sadduseërs het nader gekom om Hom te versoek en het Hom gevra om hulle 'n teken uit die hemel te laat sien. Maar Hy antwoord en sê vir hulle: In die aand sê julle: Mooi weer, want die lug is rooi. En in die môre: Stormweer vandag, want die lug is donkerrooi. Geveinsdes, julle weet wel om die voorkoms van die lug te onderskei, en kan julle nie die tekens van die tye onderskei nie?”Matteus 16:1-3 · 1933/1953 Afrikaanse Vertaling
Wat beteken Matteus 16:1-3?
Matteus 16:1-3 is deel van die daaglikse Goeie Môre-boodskappe: kort Afrikaanse oordenkings van hoop, met onderskrifte vir die Afrikaanse en dowe gemeenskap. Hieronder is die boodskappe wat hierdie vers oordink.